Eenbak Hoender Gereg
Bestandele
- 1tl Droë tieme
- 1tl Knoffelpoeier
- 1tl Uiepoeier
- 1/2tl Gemaalde swart peper
- 1tl Droë pietersielie
- 1-7tbl Hoenderspeserye
- 1tl Paprica – smoked
- 1/2 kg Hoenderdye of boudjies
- 1/2 kg Gekapte uie, geel en groenrissie
- 2tl Hoenderdye of boudjies
- 2knoffelhuisies – gekap
- 2k hoender aftreksel
- 2k rys, olyfolie
- Meng al die speserye saam
Instuksies
Stap 1
Sif meel en sout. Voeg suiker by en meng. Voeg gis by.
Stap 2
Vryf botter in droë bestanddele in en voeg water geleidelik by om a sagte deeg. Voeg nog water by indien nodig.
Stap 3
Keer uit op ‘n meelbestrooide oppervlak en knie deeg vir 5-8 minute tot glad en elasties. Plaas deeg in ‘n geoliede bak, bedek en laat rys vir 15 minute.
Stap 4
Klop die deeg af en verdeel dit in twee. Plaas elke porsie in ‘n gesmeerde ronde blik of ‘n swaarboompot, bedek en laat rys in ‘n warm plek vir 5 minute, of tot dubbel die grootte.
Stap 5
Smeer die bone met water of melk en bak in voorverhitte oond by 200 °C vir 45-50 minute. – MAAK 2 RONDE BRODE

