Doringboomstoof

Ideaal vir loadshedding wat nie gaan stop nie. Prep nou!
Moenie staat maak op gas nie.
Ideaal vir plaaswerkers.
Brood, casserol, skappboud, of koffie water – wees kreatief!
Wat jy ookal doen in die oond kan jy ook op die stoof doen
met ‘n paar doring takkies.
Kan uitmekaar gehaal word en ingepak word vir kampering.
Stoof oppervlak is 200mm x 600mm X 6mm

150mm vuurpoot .

Oonddeksel 380 x 200 x 200 x 2.5mm met temperatuurmeter
Groot genoeg vir 3 x kastrolle of ‘n broodpan en twee potte gelyk.
Prys sluit koerier in

Word per bestelling vervaardig

R4,250.00

Available on backorder