Doringtakkie

Kampeerder se droom. Hierdie liggewig kan jy gemaklik rond dra, maar hys gladnie lig in di broek nie! Met n 5mm (40 x 40cm) bakplaat kan jy met gemak n brood bak en n vleisie braai of groente kook op een slag reg langs die tent op die groen gras. Die stofie kom standaard met n oonddeksel en temperatuur meter vir slegs R3750 (aflewering ingesluit).

Word per bestelling vervaardig

R3,750.00

Available on backorder