kolebak/ braai met rooster vir 76mm stoof

76 mm Doringboom Opslaanbare Braai & Kolebak

  • 2.5 mm mild steel – sterk en gemaak vir gereelde gebruik.
  • 3mm vlekvrye staal rooster 
  • Kolebak rooster 8 x 8 cm verhoed dat jou kole uitval
  • 30 × 30 cm braai-area – kompak, maar met genoeg spasie vir ’n goeie braai.
  • 2-vlak roosterverstelling – verstel die roosterhoogte volgens jou hitte en kos.
  • Opslaanbare ontwerp – vou maklik plat vir vervoer en berging.
  • Kolebak-ontwerp – hou jou kole netjies bymekaar en help om die hitte te beheer.
  • Ideaal vir die 76 mm Doringboom Rocket Stoof – ontwerp om mooi saam te werk met die stoof.
  • Maklik om te vervoer – perfek vir kamp, naweekwegbreke en buitebraai.
  • Stewige konstruksie – gebou vir vuur, kole en harde gebruik.
  • Handgemaak – vervaardig en afgewerk in Suid-Afrika.
  • Ruimtebesparend – geen groot vaste braai wat jou voertuig of stoorplek volmaak nie.
  • Veeldoelig – gebruik dit vir vleis, wors, tjops, groente en potkos.
  • Maklik om op te stel en weg te pak – minder gesukkel, meer braai.

R950.00