braaipan 30 x 30cm vir 76mm stoof
Braaipan 30 x 30 cm x 4mm vir 76mm stoof
- 4 mm Heavy-Duty staal – gebou vir harde gebruik en lang lewe.
- 30 × 30 cm kookoppervlak – goeie grootte vir vleis, tjops, steak, wors en groente.
- Versterkte onderkant – flatbar-kruis onder die pan help om die pan se bodem stabiel te hou en kromtrek te verminder.
- Swaar hoekyster-handvatsels – sterk, veilig en maklik om die pan te hanteer.
- Hoeke volledig toegesweis – geen oop hoeke waar vet en vuil maklik kan opbou nie.
- Handgemaak in Suid-Afrika – elke pan word individueel vervaardig en afgewerk.
- Millscale verwyder – die oppervlak word voor afwerking deeglik skoongemaak.
- Swaar konstruksie – nie ’n dun, weggooibare winkelpan nie.
- Veeldoelig – ideaal vir die braai, kamp, vuurmaakplek en buite-kombuis.
- Geskik vir oop vuur – ontwerp met direkte hitte en kole in gedagte.
- Kan geseason word – bou met gebruik ’n natuurlike beskermende kookoppervlak op.
- Gebou om jare te hou – herstelbaar en nie iets wat jy elke paar jaar hoef te vervang nie.
R1,050.00
