40 x 40 cmBraaiplaat vir 120 en 150mm stowe
Mildsteel 400mm x 400mm x 4mm braaipan met 2 x handvatsels (Ideaal vir 120mm buksie, Doringtakkie en 101mm vlamvreter)
Prys sluit koerier in indien met n stoof gekoop word
Indien los gekoop, moet koerier bykom.
Word per bestelling vervaardig.
R760.00
Available on backorder
