Doringboomstoof
Ideaal vir loadshedding wat nie gaan stop nie. Prep nou!
Moenie staat maak op gas nie.
Ideaal vir plaaswerkers.
Brood, casserol, skappboud, of koffie water – wees kreatief!
Wat jy ookal doen in die oond kan jy ook op die stoof doen
met ‘n paar doring takkies.
Kan uitmekaar gehaal word en ingepak word vir kampering.
Stoof oppervlak is 20cm x 60cm 6mm fris.
Groot genoeg vir 3 x kastrolle of ‘n broodpan en twee potte gelyk.
‘n Stewige 150mm vuurpoot.
6mm staal hou sy hitte vir baie lank..
R3,500.00




