Jou Ou Doring
Die naam se alles!!
Ons nuutste toevoeging tot die reeks.
As jy skaapkerrie met bykos of n brood op een slag wil bak, is hierdie stoof vir jou. Gebou van 5mm staal met n stoofoppervlak van 600mm x 400mm x 5mm met n kragtige 150mm x 3mm vuurpoot vir n MA se vuur.
Prys sluit in stoof met uitlaat, oonddeksel met temperatuur meter .
Prys sluit koerier in
Word per bestelling vervaardig
R5,350.00
Available on backorder





