Doringtakkie

Kampeerder se droom. Hierdie liggewig kan jy gemaklik rond dra, maar hys gladnie lig in di broek nie

Word per bestelling vervaardig.

sien ook vir addisionele opsies om by te voeg soos die 3 level kolebak met rooster en bypassende braaipan van 40 x 40cm 4mm mildsteel

R2,000.00

Available on backorder