Table Top Stove 76mm

 76 mm Rocket Stove-ontwerp – sterk, gefokusde hitte vir vinnige en doeltreffende kook.
– Brand klein houtjies en takke – jy hoef nie groot stompe te gebruik nie.
– Houtbesparend – die rocket-stove trek gebruik van natuurlike trekkrag om die brandstof doeltreffend te verbrand.
– 2.5 mm Mild Steel – stewig gebou vir harde Suid-Afrikaanse gebruik.
– Veeldoelig – kook, potjie, braai of gebruik dit met ’n pan.
– Nuwe opvoubare kolebak – verander die stoof maklik vir ’n tradisionele kole-braai.
– 30 × 30 cm braai-area – genoeg plek vir vleis, tjops, wors en groente.
– 2-vlak roosterverstelling – kies jou hoogte vir beter hittebeheer.
– Maklike houttoevoer – voeg hout geleidelik by soos die vuur brand.
– Ashes maklik verwyderbaar – ontwerp vir eenvoudiger skoonmaak.
– Kompak en prakties – ideaal vir kamp, jag, visvang, plaas of by die huis.
– Geen elektrisiteit of gas nodig nie – kook met gewone hout.
– Gemaak vir Suid-Afrikaanse toestande – handgemaak met fokus op duursaamheid.

 

R900.00

Available on backorder